Tuesday, June 2, 2009

I Believe in You


Net iets klein wat ek wil deel: "I believe in You" - Dit is woorde wat jou hart warm maak as iemand dit vir jou se. Maar dit beteken baie meer. Wanneer ek vir jou se dat ek in jou glo, dan gee ek jou 'n stukkie van myself. Ek gee jou 'n stukkie van my vetroue. Ek sit 'n deeltjie van my in jou hand. Jy het die geleentheid om my baie erg teleur te stel, maar jy het ook die verantwoordelikheid om waarde en geloofwaardigheid te gee aan hierdie stukkie van my wat ek vir jou gee. Dit laat jou ook trots voel en dit gee jou hoop om te weet iemand glo in jou. Hierdie woorde is so moeilik om vir iemand te se, maar dit is ook so mooi om van iemand te hoor. Dit is onselfsugtig.



I don't believe in superstars,
Organic food and foreign cars.
I don't believe the price of gold;
The certainty of growing old.
That right is right and left is wrong,
That north and south can't get along.
That east is east and west is west.And being first is always best.


But I believe in love.
I believe in babies.
I believe in Mom and Dad.
And I believe in you.


Well, I don't believe that heaven waits,
For only those who congregate.
I like to think of God as love:
He's down below, He's up above.
He's watching people everywhere.
He knows who does and doesn't care.
And I'm an ordinary man,
Sometimes I wonder who I am.


But I believe in love.
I believe in music.
I believe in magic.
And I believe in you.


Well, I know with all my certainty,
What's going on with you and me,
Is a good thing.It's true,
I believe in you.


I don't believe virginity,
Is as common as it used to be.
In working days and sleeping nights,
That black is black and white is white.
That Superman and Robin Hood,
Are still alive in Hollywood.
That gasoline's in short supply,
The rising cost of getting by.


But I believe in love.
I believe in old folks.
I believe in children.
I believe in you.


But I believe in love.
I believe in babies.
I believe in Mom and Dad.
And I believe in you.


Dalk moet ons meer vir mense se: I believe in You! (en dit bedoel). En ons moet meer hoor dat mense om ons, en ook God vir ons se: "I believe in You!"

2 comments:

  1. Soos jy sê moet ons seker meer probeer luister hoe mense sê dat hulle in ons glo.
    Ek `n briljante ervaring oor dieselfe ding met my ma gehad. Ek het baie getwyfel of ek die werk moet vat, maar toe ek met my ma gesels het sy gesê ek moet begin glo in myself want sy doen. Vir `n oomblik het my wêreld stil gaan staan en ek het besef ek glo nie in myself nie... dis waar dit moet begin. Hoe kan ek vir ander sê ek glo in hul as ek nie in myself glo nie. Hoe kan ek verwag hulle moet in my glo as ek nie in myself glo nie.
    "I believe in Mom and Dad",( because they believe in me...)
    Ek wil more opstaan en net vir myself sê: "Ek glo in jou..." (En dit BEDOEL)

    ReplyDelete
  2. Om te hoor dat iemand vir jou sê dat hy in jou glo is definitief een van die mooiste dinge wat 'n mens kan hoor. Dit impliseer dat jy vir die ander persoon bewys het dat jy worthy is van sy trust. Saam met die erkenning kom ‘n groot verantwoordelikheid, maar dit is nie die tipe verantwoordelikheid waarvan jy eers bewus is nie. Dit word ‘n deel van jou hele wese en kom na vore deur die manier waarop jy omgee vir ander en jou liefde en lojaliteit uitleef. Om te weet dat iemand jou vertrou maak dat jy soveel meer committed is daaraan om hom nie teleur te stel nie. Dit word ‘n self-fulfilling prophecy – sonder dat jy dit besef word dit waar.

    Nog ‘n self-fulfilling prophecy kom na vore in die liedjie se woorde. Wow! Die lirieke vat dit ongelooflik mooi saam. Die lewe is nie altyd maanskyn en rose nie, maar mens kan kies wat jy wil glo. . .dit wat jy raaksien hang af van die bril waardeur jy na die wêreld om jou kyk. Gaan jy toelaat dat omstandighede buite jouself en buite jou beheer bepaal wie jy is, of gaan jy probeer om die mooi in die wêreld en in ander raak te sien? In die liedjie staan: “And I’m an ordinary man, sometimes I wonder who I am…But I believe in love, I believe in music, I believe in magic and I believe in you.”

    Wat jy glo definieer wie jy is en kan jou, met God se hulp, van ‘n ordinary man in iemand extraordinary verander. Iemand wat waardig is daarvan om in geglo te word!

    Dankie vir die inspiring blog!

    ReplyDelete